ALTEREGO

ALTEREGO тексты песен

Исполнитель   ·  2 164 слушателей в месяц

Альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Reën

Исполнитель


Биография

Ons posisioneer onsself as Alternatiewe Pop-musiek waar ons met teenoorgestelde genres harmoniseer om ons Alter Ego uit te leef. Daar is baie invloede; 90’s akoestiese Pop sensitiwiteite gemeng met 80's-era EDM en donker distortion. Die inleiding trek jou in en kul jou, maar dan verpletter die chorus se reuse mineur jou voorafbepaalde verwagtinge. Darren & Justin onder andere ook renjaers en mens kan nie help om te dink hulle spoedvraat-neigings het bygedrae tot die gees van hierdie bittersoet liefdeslied nie. Alter Ego skep daai nostalgiese gevoel van ’n slomo sonsondergang by ’n musiekfees of silhouette by die strandvuur. “Die klank van my hartsverlange”. Inderdaad.