Christia Visser

Christia Visser тексты песен

Исполнитель   ·  53 539 слушателей в месяц

Альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Leah

Исполнитель

Jay

Исполнитель

Reën

Исполнитель


Биография

Christia Visser, gebore in Kaapstad, maak in 2013 haar debuut as professionele aktrise op die verhoog by die KKNK en Aardklop Kunstefees. In 2014 verskyn sy in haar eerste professionele rolprent ‘Ballade vir ‘n Enkeling’ en het ook ‘n People’s Choice- en Silwerskerm Toekenning ontvang vir haar hoofrol in ‘Hollywood In My Huis’, 2014. In 2019 pak sy haar tweede liefde aan, musiek, en stel haar eerste enkelsnit en musiekvideo ’17 Shots’ vry. Onmiddelik het sy die Afrikaanse musiekbedryf aan’t gons en word ‘n groot gunsteling onder aanhangers met dié Goue Toekenning-treffer. Treffers soos ‘Die Deur’, ‘Kaal Voor Jou’, ‘Wildste Oomblik’ en haar eerste volledige album ‘Gemaklik Verlore’ volg en is dit ook geen verrassing dat sy al vir ‘n SAMA Toekenning genomineer is nie. Nuutste song "Chocolate Sigarette" is nou beskikbaar om te stream!