Kishore Kumar Hits

ALTEREGO - Die Rivier Se Pad Akoesties - Live in Studio текст песни

Исполнитель: ALTEREGO

альбом: ALTEREGO Akoesties (Live in Studio)


Kan ek 'n bietjie tyd by jou kom haal
Verskriklik hard het ek vir jou geval
Is jy die een wat liefde in my bring
Soos 'n kind wil ek vreugdesliede sing
Luister wat jou hart vir jou wil sê
As jy ooit hier langs my wil kom lê
Is daar plek in oorvloed ek kies jou bo ander
Die feit dat ons appart is is 'n skande
Jy weet dit moet verander
Tyd verloop maar dit vat langer
As jy verlore voel
Vertel my wat's die doel
Vir jou om vas te hou
Hy is verkeerd vir jou
Want die rivier se pad
Wil my na jou toe vat
Ek kan nie help as hy my
Na jou toe lei nie
Help as hy my
Na jou toe lei nie
Oo-oo, Oo-oo
Oo-oo, Oo-oo
Die dimpels in jou wange steek my aan
Dit is die opdroog van my trane
Net as ek dink die oomblik het verskyn
Daag ek op om te sien jy het verdwyn
Jy weet dit moet verander
Tyd verloop maar dit vat langer
As jy verlore voel
Vertel my wat's die doel
Vir jou om vas te hou
Hy is verkeerd vir jou
Want die rivier se pad
Wil my na jou toe vat
Ek kan nie help as hy my
Na jou toe lei nie
Help as hy my
Na jou toe lei nie
Oo-oo, Oo-oo
Oo-oo, Oo-oo
Sal jy nou laat gaan en in my arms val
Daar's net liefde waar jy kyk, verwerping maak my mal
Ek kan jou nie laat gaan nie want ek het jou reeds gevind
Sal jy my aanvaar of is jy, is jy blind
In die perfeksie van jou grys-blou oë
Wil ek my gedagtes kom opspoor
As jy verlore voel
Vertel my wat's die doel
Vir jou om vas te hou
Hy is verkeerd vir jou
Want die rivier se pad
Wil my na jou toe vat
Ek kan nie help as hy my
Na jou toe lei nie
Help as hy my
Na jou toe lei nie
Oo-oo, Oo-oo
Oo-oo, Oo-oo
Oo-oo, Oo-oo
Oo-oo, Oo-oo

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Reën

Исполнитель