Kishore Kumar Hits

Demi Lee Moore - Gooi Jou Arms Om My текст песни

Исполнитель: Demi Lee Moore

альбом: Mis Eet Slaap Herhaal


Jy... lyk so mooi vanaand.
Met 'n 1000 kerse wat hier om jou brand.
En jy... het dit reggekry om my asem weg te slaan.
Nou begin ons lewe saam.
En jy gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy's lief vir my. Net vir my.
Ek's voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfte.
Jy... kyk so diep deur my.
Ek weet die dinge van 'n kind is nou verby.
Sê my... sal 'n 1000 jaar genoeg wees om te sê.
Hoe diep my liefde vir jou lê.
En jy gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy's lief vir my. Net vir my.
Ek's voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfte.
Jy lei my, en dra my.
Mag daar nooit iets wees wat ons skei.
Ek sal vir altyd by jou bly.
En jy gooi jou arms om my.
Hou jou lyf hier styf teen my.
En sê jy's lief vir my. Net vir my.
Ek's voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfte.
Ek's voor jou op my knieë.
Vat jou hand in myne.
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfte.
Aaahh
Voel jy ook dieselfde.
Wees my tweede helfte.

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Leah

Исполнитель

Jay

Исполнитель