Rohan Britz

Rohan Britz тексты песен

Исполнитель   ·  462 слушателей в месяц

Альбомы исполнителя

Похожие исполнители

DBOY

Исполнитель


Биография

Rohan Britz is gebore in Port Elizabeth op die 26ste Mei 1986, en meeste van sy jare groot geword in Oudtshoorn. Bly tans in George Na skool het Rohan besluit om vir 2 jaar in England te gaan werk. En terug gekom en sy eie vervoer besigheid begin (Britz Couriers & Removals). Maar Rohan het tog n groot liefde vir musiek gehad, en so vir n rukkie hier en daar begin optree en sing, maar sy besigheid het hom baie besig gehou dat hy die musiek eers moes een kant toe skyf. Na min of meer 12 jaar mis hy die musiek so baie dat hy tog besluit het om weer n lied op te neem met die naam (Onthou). En die gaan nou die begin wees van baie in die toekoms. So kyk gerus uit vir Rohan Britz