Songs op die radio Laat my dink aan jou Elke een gaan net oor jou Ag se my toe, ag se my, waars jy nou Laat my dink aan al ons tye saam Wil Dit harder sit en woorde gaan Ag se my toe, ag se my, waars jy nou Ek wil jou by my he Waar is jy vanaand Wil my arms om jou vou, Jou wys ons hoort nou saam Ek wil jou by my he Waar is jy vanaand Ag se my waars jy nou, Maak my onthou Ek mis jou Sit die radio aan En ons song kom aan Ek dink aan jou en die woorde gaan Ag se my toe, ag se my, waars jy nou Ek weet dit laat jou ook dink aan my Dit speel elke keer as jou Cell foon lui Ag gee my n kans, n laaste kans saam met jou Ek wil jou by my he Waar is jy vanaand Wil my arms om jou vou, Jou wys ons hoort nou saam Ek wil jou by my he Waar is jy vanaand Ag se my waars jy nou, maak my onthou Ek mis jou Ek wil jou by my he Waar is jy vanaand Wil my arms om jou vou, Jou wys ons hoort nou saam Ek wil jou by my he Waar is jy vanaand Ag se my waars jy nou, maak my onthou Ek mis jou