Kishore Kumar Hits

John Rock Prophet - My Blom текст песни

Исполнитель: John Rock Prophet

альбом: My Blom


Ek voel haar in my bloed rond loop
Op soek na my kamer van liefde
Sy voel tuis in my hart
Terwyl my siel smag na haar
Sy weet sy's die een vir my
Sy's belangrik soos die reën vir my
My dorre grond word geseën vir my
Daar raak sy 'n blom
Met die eerste aanraking van die son
Wat uit die horison uit kom
Ek voel leeg sonder jou op die langpad
Ek soek jou langs my met my siel praat
Ek soek jou by my kom stil my diep kwaad
Hier binne my
Al wie dit kan bedaar is jy
Bring jou kalm om my
Sy weet sy's die een vir my
Sy's belangrik soos die reën vir my
My dorre grond word geseën vir my
Daar raak sy 'n blom
Met die eerste aanraking van die son
Wat uit die horison uit kom
Ek wil oud word saam met jou my blom
Ek wil jou hand verder vashou
Terwyl ons saam kreukel met tyd
Die kyk uit die ruit
Hoe die wêreld beweeg
Te vinnig te vergeefs
Sy weet sy's die een vir my
Sy's belangrik soos die reën vir my
My dorre grond word geseën vir my
Daar raak sy 'n blom
Met die eerste aanraking van die son
Wat uit die horison uit kom
Ek wil oud word saam met jou
Ek wil jou hand verder vashou
Terwyl ons saam kreukel met tyd
Die kyk by die ruit
Hoe die wêreld beweeg
Te vinnig te vergeefs

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Ampie

Исполнитель

Twee

Исполнитель

Barto

Исполнитель