Oral waar ons deesdae gaan Die dinge wat ons twee oor wonder Strek my wyd 'n wye oseaan En soms trek die wind my Onthou net ons het nodig om Om ons vrae te vra Hardloop teen die spoed van lig Staan dan vir 'n oomblik stil waar Bome teen die hang van hoë berge sing Dis die uitsig Ons albei het dit nodig om Om daar stil te raak Ek skep jou uit 'n waterstroom Drink jou soos die kleur oranje Reflekteer die skemer in jou hande En ek staan verwonderd Die onbekende kleur my in Al besit ek niks sowaar Bly staan by my Bly staan by my Bly staan by my Bly staan by my En ohhh As ons alles dan weet Waarom sal ons dan wees? Daarom roep die vreemde my Ek wil alles van jou weet Ek wil alles van jou weet