JAN JAN JAN

JAN JAN JAN тексты песен

Исполнитель   ·  68 043 слушателей в месяц

Альбомы исполнителя

Braaf

2023 · Мини-альбом

Похожие исполнители

Ampie

Исполнитель

Prop

Исполнитель

Leah

Исполнитель

Jay

Исполнитель

Reën

Исполнитель


Биография

Jan Jan Jan is terug met ‘n mini album waarop twee splinternuwe liedjies gehoor kan word. Kort op die hakke van “Braaf soos ‘n Boerboel”, wat vroeër die jaar in samewerking met Helpende Hand se Tassie Projek uitgereik is, keer Jan Jan Jan met “Hy's ‘n Lekker Ou” terug. Getroue en nuwe Jan Jan Jan aanhangers kan uitsien na ‘n enkelsnit, wat nie net die voete sal kielie vir ‘n rondte op die dansvloer nie, maar ook dadelik ‘n ou bekende Boeremusiek treffer se klanke sal erken wat hierin saamgesmee is. “Boeremusiek pas goed in by Jan Jan Jan se musiekstyl, en ons is opgewonde om saam met die publiek weer ‘n lekker kuier aan die gang te kry” vertel LangJan, “almal van ons is op die ou end, ‘n “lekker ou” teen spyte van waar ons vandaan kom, Afrikaans maak ons vanselfsprekend lekker mense”. Volle EP "Braaf" is nou uit en beskikbaar om te luister!