Kishore Kumar Hits

JAN JAN JAN - Wys jou Vleis (Boerboel Remix) текст песни

Исполнитель: JAN JAN JAN

альбом: Al Die Ysters


Daar is 'n band wat die hele land laat tweet
Twee van ons het been hare die fris ene Veet
Ons is latte met direction en taai soos 'n boerboel
En saam maak ons kort khaki broeke cool
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
Is jy dik, oud of jonk of gebou soos 'n volstruis?
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou PT short by die huis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy dra hom as jy dans, dorp of kermis toe gaan
Jy dra hom want jy's braaf soos 'n agro likkewaan
Your legs they don't flex but you wear it anyway
Jy loop draaie om die gym en jy like jou brannewyn
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
Of jy lank, kort of maer is of lyk soos 'n vleis paleis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou selfvertoue by die huis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Ek's 'n vol bloed boer antie, jy mag maar koekeloor
Daar's niks waarvoor ek skrik nie
Camo is my pel, and I know I wear it well
En daar is niks anders wat ek wil dra nie
Van Windhoek tot Klerksdorp, selfs Pretoria
Sien jy hoe Bulle trots hulle boerboel outfits dra
Jy is 'n man met keuses, jy kan kies en keer
Jy loop kaalvoet oor klippe en khaki is jou kleur
Jy wys jou vleis, jy wys jou vleis
Of jy bruin ge-tan is of jy's wit soos Tastic rys
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
En jy los nooit jou two-tone hemde by die huis
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis (Wys jou vleis)
Jy wys jou vleis
Jy wys jou vleis
Wys jou vleis, wys jou vleis

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Braaf

2023 · Мини-альбом

Похожие исполнители

Ampie

Исполнитель

Prop

Исполнитель

Leah

Исполнитель

Jay

Исполнитель

Reën

Исполнитель