Gee my braaivleis gee my memories Ek wil lewe dis my dirty 30's Ek is stout ek het nou eers begin Lewe was swaar maar ek kan nou weer sing Moes myself seker leer ken Om my woorde neer te pen En te weet wat ek wil hê Onthou my toe maar weet wie ek nou is Baie geleer en nie te veel gemis Moes myself seker eers vind Ook nie meer vandag se kind Om te wees wie ek nou is Gee my braaivleis gee my memories Ek wil lewe dis my dirty 30's Gee my tequila gee my braaibroodjies Ek wil alles altyd kan onthou Want dis my dirty 30's Lewe begin nou eers die beste tyd Die mooiste dinge wag vir ons vooruit Moes myself seker verstaan om te weet Waarheen ek gaan en dis genoeg vir my Almal weet presies wat die hart wil sien Geluk is iets wat almal tog verdien Maar net die Here kan bepaal Waar jy vrede kan gaan haal Om te wees wie jy wil wees Gee my braaivleis gee my memories Ek wil lewe dis my dirty 30's Gee my tequila gee my braaibroodjies Ek wil alles altyd kan onthou Want dis my dirty 30's My lewe het altyd stil gestaan Was te bang vir wat verkeerd kon gaan Nou's ek reg vir die beste tyd Wat hulle noem dirty 30's Jy is so delicious, lyk vir my suspicious Maak my sommer vicious Rock Gee my braaivleis gee my memories Ek wil lewe dis my dirty 30's Gee my tequila gee my braaibroodjies Ek wil alles altyd kan onthou Want dis my dirty 30's Gee my braaivleis gee my memories Ek wil lewe dis my dirty 30's Gee my tequila gee my braaibroodjies Ek wil alles altyd kan onthou Want dis my dirty 30's