Kishore Kumar Hits

Ampie - Ons vir jou Generaal текст песни

Исполнитель: Ampie

альбом: Ons vir jou Generaal


Ons vir jou Generaal
Dis in jou bloed
Dis in jou are
Dis in jou stem
Vir ń honderd jare
Dis in jou hart
Dis in jou lag
Ons vir jou Generaal
Sal jy die boere vertel
Saam sal ons huil
Saam sal ons lag
Saam sal ons terug kyk
Na daardie dag
Saam sal ons wen
Ons sal nooit verloor
Ons vir jou Generaal
Soos een man sal ons almal vertel
Ons vir jou Generaal
Sal jy die boere vertel
Die Generaal, vir daai goue oomblik!

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители