Dit het lank gevat Voor jy kon weet Ons loop 'n pad Van somstyd sweet Deur al die seerkry het ons geleer Hoe om mekaar te hanteer Jy kon nooit se Jy ken my te goed Maar ek wil jou he Jy's die vuur wat in my woed Ons het nogsteeds 'n pad om te loop Vol van liefde en hoop Maar ek wil se wat jy al lankal wil hoor Dis jy wat my hart bekoor JY KYK DWARSDEUR MY WAAR EK IN JOU ARMS STAAN JY SIEN DIE SEERKRY AL WIL EK DIT NIE WYS SAL JY TOG WEET DIS IETS WAT AAN MY VREET EN JY IS ALTYD DAAR AS EK SUKKEL OM TE PRAAT MAAK JY MY SINNE KLAAR JY KEN MY SOOS N BOEK WAT JY AL LANKAL LEES JY WEET VAN AL DIE VREES WANT JY'S MY STEUNPILAAR Al bly ek stil Laat jy my praat Jy kan my vul Met liefde en geen kwaad Want dit is iets wat alles kan oorwin Dan maak alles tog weer sin Ek leer elkedag Iets nuut van jou Ek sal kan wag Tor jy eendag met my trou Want ons is bereid Om die heeltyd te werk Dit maak ons net weer sterk Maar ek wil se wat jy al lankal wil hoor Dis jy wat my hart bekoor JY KYK DWARSDEUR MY WAAR EK IN JOU ARMS STAAN JY SIEN DIE SEERKRY AL WIL EK DIT NIE WYS SAL JY TOG WEET DIS IETS WAT AAN MY VREET EN JY IS ALTYD DAAR AS EK SUKKEL OM TE PRAAT MAAK JY MY SINNE KLAAR JY KEN MY SOOS N BOEK WAT JY AL LANKAL LEES JY WEET VAN AL DIE VREES WANT JY'S MY STEUNPILAAR