Kishore Kumar Hits

Franja Du Plessis - Wil Jou Hart Nooit Breek текст песни

Исполнитель: Franja Du Plessis

альбом: My Verhaal


Jy loop verby my weer 'n keer
Sonder om te kyk, te raak, te hoor dit maak net seer
Dis stil in die kamer waar ons is
Geen woord of glimlag
Alles tussen ons word vermis
Dis nou al lank genoeg
Ek wil die stukkies van jou hart weer heel maak
Ek weet met elke woord
Wat ek
Sê uit die woede
Laat jou hart kraak
Ek wil nie maar ek sien wat ek doen aan jou
As jy kyk vir my en jy hartseer lyk
Maar, ek's jammer dat ek jou so laat voel
Dis nie wat jy verdien nie
Kon ek dit nie lankal sien nie
En oh oh oh...
Ek wil jou hart nooit breek
Oh oh oh... sal ek jou weer kan smeek
Ek brand om jou net te kan soen
Kan jy nie sien hoe ek voel en wat dit alles aan my doen
Ek wens dit het nooit eers begin
Maar toe ek weer kyk
Eindig dit en woorde raak min
Dis nou al lank genoeg
Ek wil die stukkies van jou hart weer heel maak
Ek weet met elke woord
Wat ek sê uit die woede
Laat jou hart kraak
Ek wil nie maar ek sien wat ek doen aan jou
As jy kyk vir my en jy hartseer lyk
Maar, ek's jammer dat ek jou so laat voel
Dis nie wat jy verdien nie
Kon ek dit nie lankal sien nie
En oh oh oh...
Ek wil jou hart nooit breek
Oh oh oh... sal ek jou weer kan smeek
Om my net te vergewe
Ek wil nie maar ek sien wat ek doen aan jou
As jy kyk vir my en jy hartseer lyk
Maar, ek's jammer dat ek jou so laat voel
Dis nie wat jy verdien nie
Kon ek dit nie lankal sien nie
En oh oh oh...
Ek wil jou hart nooit breek
Oh oh oh... sal ek jou weer kan smeek
Om my net te vergewe

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Ampie

Исполнитель