As jy glimlag Skyn die son weer vol hoop As jy glinster Laat jy my hart van vreugde kook En as jou oë So deur my siel kyk Maak jy my van voor af weer skatkis ryk En ek sê siel oh hartedief Jy't my linker atrium tot regter ventrikel Van die vena cava inferior tot bo by die aorta En pulmonêre arterie gesteel Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek Ja jy's die een waarmee ek Die res van, van my lewe wil deel Ohhh... Jy's asemrowend mooi vir my En jy maak my wêreld so so bly Jou hart van goud En jou positiewe gees Maak my van voor af verlief, oh my skat Jy's 'n fees En ek sê siel oh hartedief Jy't my linker atrium tot regter ventrikel Van die vena cava inferior tot bo by die aorta En pulmonêre arterie gesteel Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek Ja jy's die een waarmee ek Die res van, van my lewe wil deel Ohhh... Jy't my hart gesteel Hey hey hey Hey hey hey Van my lewe wil deel Hey hey hey Hey hey hey Hey hey hey Hey hey hey En ek sê siel oh hartedief Jy't my linker atrium tot regter ventrikel Van die vena cava inferior tot bo by die aorta En pulmonêre arterie gesteel Maar dis okay, want jy's die een waarmee ek Ja jy's die een waarmee ek Die res van, van my lewe wil deel