Kishore Kumar Hits

Deon Meiring - Grensbewoner текст песни

Исполнитель: Deon Meiring

альбом: Grensbewoner


Die stof van 'n ster wat verskiet
Het kom lê op my skouers
Ek voel nog steeds jou lig
Soos die winter se koue
Jou lyne span oor my
Soos die sterre se beelde
En ek moet my verlange aan jou bely
Soos 'n gebed vir genesing
Want ek's my lewe lank 'n
Grensbewoner
Tussen die hemel en
Die doodgewone
Hunker ek terug
Na 'n plek waarheen
Ek kon ontvlug
Gestrand tussen gister
En die geheime wat voorlê
Die landskap van teer en beton
Laat my voel soos 'n vreemde
Die wolke in die lug
Soos 'n huiwerbelofte
Die heimwee trek deur my
Soos die see se getye
En amper elke dag
Soek ek na 'n spoor
Wat my huis toe sal lei
Want ek's my lewe lank 'n
Grensbewoner
Tussen die hemel en
Die doodgewone
Hunker ek terug
Na 'n plek waarheen
Ek kon ontvlug
Gestrand tussen gister
En die geheime wat voorlê

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Twee

Исполнитель