Worsie van Wyk

Worsie van Wyk тексты песен

Исполнитель   ·  466 слушателей в месяц

Альбомы исполнителя

Похожие исполнители


Биография

Worsie van Wyk is waarlik ’n interprovinsiale man van misterie. ’n Veelsydige instrumentis met ’n voorliefde vir sang, kitaar, baskitaar, klawerbord, tromme, en die opname daarvan. Dié kom te danke aan wegslip en oefen in die ateljee, en ook die ontelbare vertonings waarby Worsie al oor sy loopbaan betrokke was, agter en op die verhoog, plaaslik en oorsee.