Staan op, ek lyk sleg Kap 'n shower, borsel tande Kam my hare reg Lyk shap, en trek aan Klim op WhatsApp, vind 'n party Start die kar, ons gaan Maak vas, vang sluk Laat hy spin, kap 'n donut Tot die joints uitruk Check hier, hou kop Hou my dop, check die clock Tot die clutch inskop Ons vat ons gear hier by die venue in Ons kap 'n linecheck straight Ons jol vir drie dudes en 'n barman Maar ons jol vir hom Ja hel, ons leef vir hom En ons jam lekker hard Want die day job suck Drop pin, location please Kom ons maak, laat ons vat Tot ons longe wheeze Val om, en wees laf Kom ons stoei vir 'n lag En trip ons tiete af Yo dude, wil julle gig Ons jam vanaand by die bar Sal jou 'n tab aanbied For sure, ek tune die manne Kom ons doen als weer van voor af Slag daai babbie met 'n branna Ons vat ons gear hier by die venue in Ons kap 'n linecheck straight Ons jol vir drie dudes en 'n barman Maar ons jol vir hom Ja hel, ons leef vir hom En ons jam lekker hard Want die day job suck Gee prys aan die ander bands Ek sê thanks vir die sound en lights Ons pak op, mik vir 'n nuwe dorp En sit voet Want as die highway roep dan moet jy antwoord Hoor my lied, hierdie riff met die beat Skud jou kop, drink jou dop En laat waai Swaai jou kuif met die groove in jou lyf Skud jou boude laat die biesies rol Gee ons jou geld, ja Koop al ons merch Share al ons liedjies Gee ons 'n gehoor Gooi ons op jou stage, ja Book ons vir jou fees Worsie en die manne bring die skare met die gees Ons vat ons gear hier by die venue in Ons kap 'n linecheck straight Ons jol vir drie dudes en 'n barman Maar ons jol vir hom Ja hel, ons leef vir hom En ons jam lekker hard Want die day job suck Gee prys aan die ander bands Ek sê thanks vir die sound en lights Ons pak op, mik vir 'n nuwe dorp En sit voet Want as die highway roep dan moet jy antwoord