Daar's 'n foto langs my bed en dit is die laaste stuk bewys Dat ek en jy eens op 'n tyd, mekaar in die oë kon kyk Maar wat is 'n huis, sonder jou by my Net 'n geraamte sonder vleis Als wat ek het kan maar soos mis voor die son verdwyn As ek dit sonder jou moet kry Hierdie gange altyd vol hoop skielik nou so stil Ek wens ek kon jou stem nog een keer hoor al moet jy op my gil Maar wat is 'n huis, sonder jou by my Net 'n geraamte sonder vleis Als wat ek het kan maar soos mis voor die son verdwyn As ek dit sonder jou moet kry Maar wat is 'n huis, sonder jou by my Net 'n geraamte sonder vleis Als wat ek het kan maar soos mis voor die son verdwyn As ek dit sonder jou moet kry