Kishore Kumar Hits

Die Gaskunstenaars - Bloubul horing текст песни

Исполнитель: Die Gaskunstenaars

альбом: Lekker Stoutgat Treffers (The Greatest Hits)


Een oggend word ek wakker
Met 'n ietsie in my hand
Soos die Hillbrow-toring
Dis die Blou-Bul horing
O, tant Sara gee hom een kyk
En begin toe lelik bewe
Sy gee 'n moerse gil
En drink 'n senuwee-pil
Sjoe, dis die Blou-Bul horing
O, 'n bielie van 'n ding
En as jy hom sou streel
Sal jy jou nooit verveel
Sjoe, dis die Blou-Bul horing
O, 'n bielie van 'n ding
En as jy hom sou streel
Sal jy jou nooit, nooit, nooit verveel
Elke oggend voor ek opstaan
Pluk sy bietjie hier en daar
En ek tune my goose ou Sara
Ek moet nou werk toe gaan
Sy soek fokol van die storie
Want sy wil nog 'n bietjie jol
Met die Blou-Bul horing
Hy dryf haar skoon op hol
Sjoe, dis die Blou-Bul horing
O, 'n bielie van 'n ding
En as jy hom sou streel
Sal jy jou nooit verveel
Sjoe, dis die Blou-Bul horing
O, 'n bielie van 'n ding
En as jy hom sou streel
Sal jy jou nooit, nooit, ooit verveel
Later daardie aand
Vra Susara weer vir my
Waar's daai Blou-Bul horing
Sy was goed gekoring
Maar daai horing het gaan lê
Die dag was lank en ek was pê
Maar Susara wou nie luister
Sy het gevroetel in die duister
Sjoe, dis die Blou-Bul horing
O, 'n bielie van 'n ding
En as jy hom sou streel
Sal jy jou nooit verveel
Sjoe, dis die Blou-Bul horing
O, 'n bielie van 'n ding
En as jy hom sou streel
Sal jy jou nooit verveel

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители