Die maan skyn so helder op my poepol 'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol Die maan skyn so helder op my poepol 'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol Een aand toe stap ek deur die grafplaas Woes geblaas, soos lanklaas Ek sien toe 'n spook met 'n boggel Ek like hom fokol, en ek wil hom koggel Hy sê toe vir my, "dê wat my boggel, j Y wil my koggel, en ek like dit fokol" Die maan skyn so helder op my poepol 'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol Die maan skyn so helder op my poepol 'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol Die aand toe stap ek deur die grafplaas Babelas, en nog half geblaas Ek roep toe die spokie oom Stoffel "Kom kry jou boggel, en vreet jou koffel" Hy sê toe vir my, "fok daai koffel, Gee net my boggel, anners het ek fokol" Die maan skyn so helder op my poepol 'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol Die maan skyn so helder op my poepol 'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol Die maan skyn so helder op my poepol 'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol Die maan skyn so helder op my poepol 'N Hele geel kol, ek skyt my broek vol