Sakkie Mackok, hy dra 'n Skotse rok
Hy blaas op sy doedelsak, tot die tannie aan sy sakkie vat
Hy dra nie 'n onbroek nie, alles hang net lekker los
Die windjie hier van onder, 'n lekker ou boeretros ...
(Vat hom Sakkie)
(Swaai, swaai)
(Op met die bene)
(Links, links, links, regs, links)
Sakkie drink net Whiskey, Mac-No-Name is sy brand
Hoër spring hy nou, jy sien net balsak blou
Die tannies like dit kwaai, as hy sy lat rond swaai
Almal like sy doedelsak, net pret en plesier ...
(Vat hom Sakkie)
(Balsakkie)
(Op met die bene)
(Links, links, links, regs, links)
(Swaai, swaai, swaai daai lekker ding)
(Blaas, blaas, blaas daai groot ou sak)
(Laat hy in die wind sing, pappa)
(Gooi vir hom)
(Swaai, swaai)
Sakkie like dit kwaai, om laag af te show
Almal lag en dans as Sakkie begin blaas
Die doedelsak die blêr, hy is 'n Skotse ster
Want onder daardie blokkiesrok, hang sy groot ou klok ...
(Vat hom Sakkie)
(Swaai, swaai)
(Op met die bene)
(Op met die bene)
(Links, links, links, regs, links)
(Vat hom Sakkie)
(Kom nou)
(Swaai, swaai)
(Op met die bene)
(Kom nou)
(Swaai, swaai)
(Links, regs, links)
(Links, links, links, regs, links)
(Links, links, links, regs, links)
Поcмотреть все песни артиста