Barman gooi 'n dop daar, ek's 'n man wat dit kan vat Barman gooi 'n dop daar, dit stamp hier aan my gat Barman gooi 'n dop daar, dis olie vir my lat Barman gooi 'n dop daar, 'n dubbel uit die vuis Barman gooi 'n dop daar, ek kry niks by die huis Barman gooi 'n dop daar, 'n lekker een met ys... (Nog 'n wyntjie, nog 'n wyntjie, nog 'n wyntjie) Barman gooi 'n dop daar, voor die hoenders begin roer Barman gooi 'n dop daar, voor die duiwe begin koer Barman gooi 'n dop daar, of ek is in my moer Barman gooi 'n dop daar, ek is katjie van die baan Barman gooi 'n dop daar, ek is vol van eie waan Barman gooi 'n dop daar, my lewer is gedaan Nog 'n wyntjie... (Nog 'n wyntjie, nog 'n wyntjie, nog 'n wyntjie) Barman gooi 'n dop daar, ek's 'n man wat dit kan vat Barman gooi 'n dop daar, dit stamp hier aan my gat Barman gooi 'n dop daar, dis olie vir my lat Barman gooi 'n dop daar, 'n dubbel uit die vuis Barman gooi 'n dop daar, ek kry niks by die huis Barman gooi 'n dop daar, 'n lekker een met ys... Nog 'n wyntjie... (Nog 'n wyntjie, nog 'n wyntjie, nog 'n wyntjie)