Kishore Kumar Hits

Shofarband - Vorm My текст песни

Исполнитель: Shofarband

альбом: Ons Sal Sing


Hier is ek
Neem my en maak my o Heer
Smee my
Snoei my
Vorm my
Hier is ek
Neem my en maak my o Heer
Smee my
Snoei my
Vorm my
Ek wil U aanbid Heer
In waarheid en gees
Ek wil U loof Heer
Met my hele wese
Ek wil U aanbid Heer
In waarheid en gees
Ek wil U loof Heer
Met my hele wese
Hier is ek
Neem my en maak my o Heer
Smee my
Snoei my
Vorm my
Hier is ek
Neem my en maak my o Heer
Smee my
Snoei my
Vorm my
Ek wil U aanbid Heer
In waarheid en gees
Ek wil U loof Heer
Met my hele wese
Ek wil U aanbid Heer
In waarheid en gees
Ek wil U loof Heer
Met my hele wese

[...] hemelse strome
Vloei in my en oor my en deur my
In aanbidding hier voor U troon
Afwagtend U glimlagende oë
Ooh
Diepste verlange, aller mooiste
En ek wil U aanbid Heer
In waarheid en gees
Ek wil U loof Heer
Met my hele wese
Ek wil U aanbid Heer
In waarheid en gees
Ek wil U loof Heer
Met my hele wese

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители