Kishore Kumar Hits

Shofarband - U's Groot, O God текст песни

Исполнитель: Shofarband

альбом: Ons Sal Sing


U's groot o God
Heilig is U naam
Met majesteit en heerlikheid geklee
Omhul met lig
Soos n kleed
Word verhoog Heer
Meer en meer
Halleluja, halleluja
Halleluja
U's groot o God

U's groot o God
Heilig is U naam
Met majesteit en heerlikheid geklee
Omhul met lig
Soos n kleed
Word verhoog Heer
Meer en meer
Halleluja, halleluja
Halleluja
U's groot o God

U's groot o God
U is groot
U's groot o God
U is groot
U's groot o God
Wie is daar soos U oh
Ek kyk op na die berge
U is groot
My hulp kom van die Here
U is groot
Ek kyk op na die berge
Wie is daar soos U
Ek kyk op na die berge
U is groot
My hulp kom van die Here
U is groot
Ek kyk op na die berge
Wie is daar soos U o Heer
Wie is daar soos U o Heer
Wie is daar soos U o Heer
Wie is daar soos U o Heer

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители