Dames en here, welkom by die parra rodeo Verwelkom deelnemer nommer een Ons verdedigende kampioen, Babsie van Babsfontein Op haar skou kampioen, Parra Die parra wat sy opsit is so mooi vir my -ah-hum Die parra wat sy opsit is so mooi vir my -ah-hum Die parra wat sy opsit is so mooi vir my Hou vas my ding voor jy afgly - ah-hum, ah-hum, ah-hum Haar parra is 'n ding wat hou van spring - ah-hum Haar parra is 'n ding wat hou van spring - ah-hum Haar parra is 'n ding wat hou van spring Met 'n groot oopbek met 'n ding daarin - ah-hum, ah-hum, ah-hum Haar parra is nou moeg verby en pap gery Haar parra is nou moeg verby en pap gery Haar parra is nou moeg en pap gery En 'n nuwe parra kwaak vir my - ah-hum, ah-hum, ah-hum Gaan sy bo-bly, gaan sy afgly of gaan 'n nuwe parra die kroon kry Verwelkom deelnemer nommer twee Jacoba van Saldanha op haar parra, Platanna Die parra wat sy opsit is so mooi vir My -ah-hum (kyk haar fantastiese styl) Die parra wat sy opsit is so mooi vir my -Ah-hum (daai balans kom uit die boeke uit) Die parra wat sy opsit is so mooi vir my Hou vas my ding voor jy afgly - ah-hum (oh Daar gaat sy), ah-hum (oh), ah-hum (oh, daar gly sy) Haar parra is 'n ding wat hou van Spring - ah-hum (hou vas sussie, hou vas) Haar parra is 'n ding wat hou van Spring - ah-hum (sy's bo ja, sy bly bo) Haar parra is 'n ding wat hou van spring Met 'n groot oopbek en 'n ding daarin - ah-hum, ah-hum Ah-hum (daar gly sy, daar gly sy, maar die ding bly in) Haar parra is nou moeg verby en pap gery (oh, die spanning loop hoog) Haar parra is nou moeg verby en pap gery (moeg, maar pragtig) Haar parra is nou moeg en pap gery En 'n nuwe parra kwaak vir my - ah-hum Ah-hum, ah-hum (oh, maar die parratjies is mooi) Ah-hum, ah-hum, ah-hum (hier parratjie, parratjie, parratjie) Ah-hum (daar kom hy), ah-hum (daar kom hy), ah-hum (daar's hy nou) Dis ongelooflik, 'n nuwe wenner Gewen met 'n balhaar breedte, 'n split sekond Jacoba van Saldanha