Kishore Kumar Hits

Vaughan Gardiner - Wat Nou? текст песни

Исполнитель: Vaughan Gardiner

альбом: Sit Vanaand Op Herhaal


Nog nooit was iets so mooi vir my
Dit speel al in my kop presies
Hoe ek saam 'n perfekte jy
Ons twee se eerste oomblik sien...
Ek wat nader stap
My hart klop hard
Jou oë op my
Maar voor ek woorde uitkry
Daar gaan vang my hart in my keel vas
Niks kom uit, hoe praat ek met jou?
Jy's mooier as die mooiste wat ooit was
Ek staan woordeloos, so wat nou?
Ek staan woordeloos, wat nou?
Waoh waoh, wa-oh
Waoh waoh, wat nou?
'N Ander dag, 'n tweede kans
Ek's net 'n tree weg van jou
Ek sien al hoe ek voor jou staan
Ons liefde begin met hallo
Hier staan ek weer
'N Tweede keer
Jy kyk op na my
Maar voor ek hallo uitkry
Daar gaan vang my hart in my keel vas
Niks kom uit, hoe praat ek met jou?
Jy's mooier as die mooiste wat ooit was
Ek staan woordeloos, so wat nou?
Ek staan woordeloos, wat nou?
Waoh waoh, wa-oh
Waoh waoh, wat nou?
Ek kry uiteindelik die moed
Die keer gaan ek dit vir jou sê
Al slaan jou mooi my keel weer toe
Ek gaan my hart voor jou neerlê
Ek plant my weer
Reg voor jou neer
Jy kyk na my
Maar voor ek woorde uitkry
Daar sê jy als wat in my hart was
Elke woord wat ek heeltyd wou
Die mooiste van die mooiste hou my vas
Ek staan woordeloos, want wat nou?
Ek staan woordeloos, wat nou?
Waoh waoh, wa-oh
Waoh waoh, wat nou?
Daar sê jy als wat in my hart was
Elke woord wat ek heeltyd wou
Die mooiste van die mooiste hou my vas
Ek staan woordeloos, want wat nou?
Ek staan woordeloos, wat nou?
Waoh waoh, wa-oh
Waoh waoh, wat nou?

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители