Kishore Kumar Hits

Dans Dans Lisa - Ses Jaar Later текст песни

Исполнитель: Dans Dans Lisa

альбом: Pyl & Boog


Ses jaar later en ons wag steeds vir, mekaar
Dit was 'n rowwe tyd, die lewe was deurmekaar
As ek my sin gekry het, was dinge nou baie anders
Eks dankbaar ek is nie in beheer nie
Ek sal nooit weer moed opgee nie
Daars 'n kans ons kan saam oud word maar ons weet dit nie
Dit is die moeite werd om aan te hou al wil ons nie

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители