Kishore Kumar Hits

Die Tuindwergies - Kopskudkinders текст песни

Исполнитель: Die Tuindwergies

альбом: Die Tuindwergies


Jy glimlag nou so aandagtig
Want jy het mos gewen,
Maar bly nogsteeds te lafhartig
Om te kan erken.
Jy was al een wat wou deelneem
Jy was al een.
Mense verander nooit werklik nie,
Dis omstandigheid en menslikheid
Wat my forseer om so teen die res te besluit
Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
Intelligensie is gevaarlik werklik dit is
Veral as jy jouself op "n anti-alternatiewe basis bevind, jy het die vraagteken
Soveel meer produktief en gemaklik
As jy reg langsaan my moet staan,
So onophoudelik volgens die stamboom opreg
Maar tog so bewustelik onseker of is al die voorskrifte reg
Ek het al lankal vrede gemaak
Ek het deel van al daai kinders geraak
Vir wie jy so gemaklik in die verby-stap jou kop voor kan skud
Af al jou wysheid en kom kyk ons ligte skyn soveel helderder in die donker as jou betaalde elektrisi-
Teit/Tyd
Geld seep en sigarette
Is aan ons kant werklik min
Maar ons sal nogsteeds jou volk se loflied
Meer op noot kan sing
Ons moet meer kopskud-kinders bring
Ons kan mekaar "n bietjie later aan die slaap sing liefling
Maar vir eers moet ons twee net deurnag
Om die wêreld te kan wys dat die skim soos ek en jy die lig sal bring
En dat ons wel laaste sal lag.

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель