Kishore Kumar Hits

Die Tuindwergies - Golwe / Terwyl die donker wolke dans текст песни

Исполнитель: Die Tuindwergies

альбом: Terwyl die donker wolke dans


Onthou gesigte name en idees
Vegeet van tv en lees
Leef vandag en dink aan more
Las seisoene met glimlagte
Want die sommer en winter het lankal ogeraak
Kyk net na die golwe
Terwyl die donker wolke dans
Vergeet van die menslike dier
En leef vir die vredevolle natuur
Onthou die bome die son en die maan
Sal lankal na mense vergaan
Want die sommer en winter het lankal ogeraak
Kyk net na die golwe
Want die sommer en winter het lankal ogeraak
Kyk net na die golwe
Terwyl die donker wolke dans
Want die sommer en winter het lankal ogeraak
Kyk net na die golwe
Terwyl die donker wolke dans
Wat as die son meer water vra
Wat as die wind meer knope dra
Ek dink ons is al reeds te laat
Want die sommer en winter het lankal ogeraak
Kyk net na die golwe
Want die sommer en winter het lankal ogeraak
Kyk net na die golwe
Terwyl die donker wolke dans

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

aKING

Исполнитель