Kishore Kumar Hits

Bevok - Lekker en Jy текст песни

Исполнитель: Bevok

альбом: Lekker en Jy


Jy kan my nie wegwens nie, ek is daar vir jou
Deur duk of din
Deur goed en sleg
Ek is jou right hand man
Ek het jou back al maak jy my net flippen gek
En wanner jy vir my kyk
Dan se jy
Lekker en Jy
Lekker en Jy
Lekker en Jy
Lekker en Jy
Jy kan my nie wegwens nie, ek is daar vir jou
Deur duk of din
Deur goed en sleg
Ek is jou right hand man
Ek het jou back al maak jy my net flippen gek
Jy Breek my moed en bou my selfbeeld
Ek weet jy is die een
Vergeet van vriende wees, want ek soek biekie meer
Jy is die person met wie ek n koppie koffie sal wil deel
Jy sit my op my plek en leer my n les
Jammer mevrou ek probeer my bes
Dan se jy
Lekker en Jy
Lekker en Jy
Lekker en Jy
Lekker en Jy
Glo my ek gaan jou op pas
Met my manne krag is jy veilig dag en nag
Ek is n boerseun, ek breek n bed en nie n hart nie
Dan se jy, Lekker en Jy
Lekker en Jy

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Loufi

Исполнитель

Biggy

Исполнитель

Henru

Исполнитель