Syt stoute boudjies Skyf nader aan my heupe as ek agter haar dans Ek loer toe oor haar skouer skeem toe dis mos haar man Ek tune haar baby girl ek skeem ons moet maar iewers heen gaan Sy book toe n hotelroom met ons planne beraam Ons loop daar by die bar uit en sy lyk so bietjie spyt Tune haar baby girl dont stress If we get there well undress Toe sy omdraai en ek tjek haar gesig toe is sy net n ses Boude lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Soos ek omdraai tjek ek in haar man vas Man stap uit en hy gryp my aan my borskas Dinge loop suid en hy slaan my met n right hook Word ek wakker op die vloer Sit ek met n blou oog en ek tjek sy koekeloer Nounou kom sy kuier en dan wys ek haar my grooves Op uit die club Nou sit ons by die huis Skop die skoene uit en i make her feel tuis Sy kielie oor my rug en dit laat my hare rys Kort broekie aan boerboel bene wys Stap soos dora op n quest Opsoek na iemand mooier as n ses So bietjie deurmekaar Ek lyk so bietjie gaar Ek order toe n jaggerbomb My gesig n tien maar ek lyk fokken Boude lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Next morning skrik ek wakker en ek tjek eks in die kak Nege whatsapp's van my girlfriend en my hart wil fokken sak Wat doen jy Waars jy Maak jy alweer kak Baby ek sweer my foon was alweer pap Ek vir jannie by die bar gekry toe moes hy skielik ry Toe ek weer sien is ek saam n ander bra op stage Hy koop vir my n shot Het julle al ontmoet Maar baby ek sweer sys heeltemal te soet En die geskeerde hemp Hoet dit dan nou gebeur Mense het baklei en ek wou net keer Nee man babe kom nou man hou nou op vra genoeg van die kak hou my op pla Lets maak nie sin nie Wat bedoel jy Ek gaan aanhou stry Aggenee fok Wat van die blou oog waar het jy dit gekry By die trappe af geloop en my p*** af gegly Boude lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Lekker lekker lekker stoute boude Hahaha Kevboii Lekker lekker lekker stoute boude