Die myle gly soos wind hier oor my vel Ek wens ek kon jou bel En alles vir jou vertel Ek's hier maar ek is amper terug by jou Ek wens dit was al nou Ek wens die tyd kom gou Want ek's 'n boeremeisie En ek bly net lief vir jou En hierdie eindelose langpad Sal my nooit weg van jou kan hou Ek mis jou weer Net soos elke keer Want jy's al wat hierdie hart begeer Jy weet ek kom altyd terug na jou Ja, jy weet ek kom altyd terug na jou Die bome teken spoke teen my muur Ek wens jy was nou hier Ek moet die eensaamheid verduur More kom ek terug en ek's by jou Ek gaan jou styf vashou En my arms om jou vou Want ek's 'n boeremeisie En ek bly net lief vir jou En hierdie eindelose langpad Sal my nooit weg van jou kan hou Ek mis jou weer Net soos elke keer Want jy's al wat hierdie hart begeer Jy weet ek kom altyd terug na jou Ja, jy weet ek kom altyd terug na jou Ek tel die ure tot ek by jou staan Ek sal dit als verdra Om jou te wys ek's joune Maak nie saak wat almal van jou sê Jy's al wat ek wil hê En jy weet ek's joune Want ek's 'n boeremeisie En ek bly net lief vir jou En hierdie eindelose langpad Sal my nooit weg van jou kan hou Ek mis jou weer Net soos elke keer Want jy's al wat hierdie hart begeer Jy weet ek kom altyd terug na jou