Wys my, wys 'n bietjie liefde Gee 'n bietjie meer as meer En vat my nog 'n keer vanaand Onthou jy, hou jy nog ons liefde Want dit word nou te lank En ek mis jou hier vanaand Sing saam met my, do wa di di dam, Do wa di di do Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry Sing saam met my, do ea di di dam Do wa di di do Sing saam met, my lekker boerevry Wys my, wys my ek is joune Wys my hoe dit raak, kan nie slaap Want dis mos hoe die liefde maak Vry my, vry my sonder einde Want as jy hou, hou jy vas Ek's die een wat by jou pas Sing saam met my, do wa di di dam, Do wa di di do Sing saam met my, ek weet ek gaan jou kry Sing saam met my, do ea di di dam Do wa di di do Sing saam met, my lekker boerevry