[Vers 1] 5 maande terug het jy Die hele aand gedans met my Maar nou is jy anders Jou gemoed net soos die branders Jy maak my deurmekaar 2 weke terug het jy Gesms dit is verby Gebel en se dit is verby Dit het alles verander Ek weet daar's iemand anders My wêreld val inmekaar, want [Koor] Toe jy my naam vergeet Het ek alreeds geweet dat jy n ander bokkie in jou arms hou Het ek te hard probeer Om jou hart te keer Dat jy n ander bokkie in jou arms hou Toe jy my naam vergeet Moes ek tog maar weet Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou Ek belowe jou Jy's die laaste ou, jy's nie die tiepe ou Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou [Vers 2] Die jaar is so te se verby Toe ek 'n klop aan my voordeur kry My wêreld het verander Ek is lief vir iemand anders En dit skitter aan my vinger, want [Koor] Toe jy my naam vergeet Het ek alreeds geweet dat jy n ander bokkie in jou arms hou Het ek te hard probeer Om jou hart te keer Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou Toe jy my naam vergeet Moes ek tog maar weet Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou Ek belowe jou Jy's die laaste ou, jy's nie die tiepe ou Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou [Brug] Jy se vergewe my Al wat jy wil he is nog 'n kans met my vannaand Jy se vergewe my Maar ek weet dat jy Net dieselfde man sal bly [Koor] Toe jy my naam vergeet Het ek alreeds geweet dat jy n ander bokkie in jou arms hou Het ek te hard probeer Om jou hart te keer Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou Toe jy my naam vergeet Moes ek tog maar weet Dat jy 'n ander bokkie in jou arms hou Ek belowe jou Jy's die laaste ou, jy's nie die tiepe ou Wat hierdie bokkie ooit weer vas sal hou