Kishore Kumar Hits

Refentse - Dalk (feat. Elandré) текст песни

Исполнитель: Refentse

альбом: Liefdegenerasie


As my woorde lê soos water
En my hart my los vir later
Stroomop vir die troebadoere
Kyk deur my oë kom vat 'n toer
As die winde huil saam haar lag
Sien ek liefde is dam kragtig
Noem my maar kinderagtig
Ek dink sy sy is pragtig
Soen haar lippe soen haar mond
My voete raak skaars die grond
Sy los my tussen hemel en aarde
Liewe goeieste genade
Al is sy reg en ek verkeerd
Ek sal vergewe en vergeet
Wat ek nie sal gee om te weet
Waar ons twee oor 'n jaar sal wees
Dalk is dit onder
Dalk is dit bo
Dalk sal ons nog kan in mekaar kan glo
Dalk is daar niks
Dalk het ons als
Dalk is dit liefde
Dalk is dit vals
As haar rok kant teen my kar steur
Voel ek hoe sy my eer
Man ek kan ek kannie beter ek belowe jou
Soen haar lippe soen haar mond
My voete raak skaars die grond
Sy los my tussen hemel en aarde
Liewe goeieste genade
Al is sy reg en ek verkeerd
Ek sal vergewe en vergeet
Wat ek nie sal gee om te weet
Waar ons twee oor 'n jaar gaan wees
Dalk is dit onder
Dalk is dit bo
Dalk sal ons nog kan in mekaar kan glo
Dalk is daar niks
Dalk het ons als
Dalk is dit liefde
Dalk is dit vals
Dalk is dit onder
Dalk is ons bo
Dalk sal ons nog kan in mekaar kan glo
Dalk is daar niks
Dalk het ons als
Dalk is dit liefde
Dalk is dit vals

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители