Omdat jy net jy is. Omdat jou hart van goud is. Omdat vrede daar by jou is. Dis hoekom. Omdat jy my son is. Omdat my hart by jou is. Omdat jy my plek van rus is. Dis hoekom. So teken vir my 'n padkaart na jou hart. Reguit na jou hart van goud toe. Ek kom sak en pak na jou toe. So teken vir my 'n padkaart na jou hart. Reguit na my plek van rus toe. Ek kom sak en pak na jou toe. Omdat jy net jy is. Omdat ek tuis by jou is. Omdat ek niks sonder jou is. Dis hoekom. Omdat jy my son is. Omdat jy vir my daar is. Omdat ek so lief vir jou is. Dis hoekom. So teken vir my 'n padkaart na jou hart. Reguit na jou hart van goud toe. Ek kom sak en pak na jou toe. So teken vir my 'n padkaart na jou hart. Reguit na my plek van rus toe. Ek kom sak en pak na jou toe. Instrumenteel So teken vir my 'n padkaart na jou hart. Reguit na jou hart van goud toe. Ek kom sak en pak na jou toe. So teken vir my 'n padkaart na jou hart. Reguit na my plek van rus toe. Ek kom sak en pak na jou toe. So teken vir my 'n padkaart na jou hart.