Saad Saai Mielies plant Koringlande Langs die kant Draad span Beeste voer Skape skeer Man, ek kan boer Blou oe stywe top Goue lokkies op haar kop My tong hang uit op die vloer Ek check haar uit, ek koekeloer Ek was al in baaaie lande Koringlande mielielande Maar sy maak my so skaam As sy aanhoudend vra... Wat maak jy met daai 10 ton trekker, ploeg jy? Wat sleep jy deur jou mielielande, ploeg jy? Voordat jy kan plant Maak jy die grond eers bietjie nat En sê my hoe lank moet ek wag Voor al die stroopery? Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy? Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy? Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oontjie En smeur heuning om my mondjie, Ek wil lekkerkry My grond is nat, lek 'n kraan? Jy sit elke spilpunt aan Maak toe asseblief Die dam raak leeg jou hartedief Swaai die slinger wat gaan aan? My lister engin het gaan staan Draai hom weer, wat makeer Hy's in jou hand probeer maar weer Jy breek al my konsentrasie Water droog by elke stasie En jy maak my so skaam as jy aanhoudend vra... Wat maak jy met daai 10 ton trekker, ploeg jy? Wat sleep jy deur jou mielielande, ploeg jy? Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie Nat en sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery? Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy? Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy? Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oontjie En smeur heuning om my mondjie, ek wil lekkerkry Wat maak jy met daai 10 ton trekker, ploeg jy? Wat sleep jy deur jou mielielande, ploeg jy? Voordat jy kan plant maak jy die grond eers bietjie nat En sê my hoe lank moet ek wag voor al die stroopery? Wat sleep jy deur jou koringlande, ploeg jy? Wat staan jy so gevoude hande, ploeg jy? Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oontjie En smeur heuning om my mondjie, ek wil lekkerkry Sit vir my 'n broodjie in jou plaaskombuis se oontjie En smeur heuning om my mondjie, ek wil lekkerkry