Pretoria was nog nooit so stil nie ek is alleen maar jy weet ek wil nie Pretoria was nog nooit so stil soos nou nie Ry deur tot Fonteinedal die Brooklyn-sirkel maak my mal Die strate was nog nooit so stil sonder jou nie Want iewers langs die highway het ek jou verloor iewers tussen alles het ek jou gehoor Net soos Romeo vir Juliet gaan soek lees ek, in daai boek Hulle sê jy kon nie bly nie, jy sê dis nie oor my nie Maar hoe kan ek jou glo, as jy bly sê dis so Met trane in jou oe Hulle sê jy kon nie bly nie ek weet jy's nie okay nie maar ek sal by jou staan Waardeur jy nou gaan bel my net vanaand Pretoria was nog nooit so blou nie ek moes jou sê ek is spyt ek wou nie Pretoria was nog nooit so blou soos nou nie Ek ry die hele nag verby opsoek na jou of miskien vir my Die strate was nog nooit so stil sonder jou nie Want iewers langs die highway het ek jou verloor iewers tussen alles het ek jou gehoor Net soos Romeo vir Juliet gaan soek lees ek, in daai boek Hulle sê jy kon nie bly nie, jy sê dis nie oor my nie Maar hoe kan ek jou glo, as jy bly sê dis so Met trane in jou oe Hulle sê jy kon nie bly nie ek weet jy's nie okay nie maar ek sal by jou staan Waardeur jy nou gaan bel my net vanaand Dit was nog nooit soos nou nie alles was nog nooit so blou nie Die lewe was nog nooit so leeg sonder jou nie