Ek wou dit nie glo toe jy dit sê nie Jou toelaat om met elke woord my mure af te breek Ek kan net nie glo ek het jou laat wag nie Wat het my laat dink dat ek jou hart net so kon breuk En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie Ek het soveel van myself op hierdie lang pad al verloor En ek weet dit is te laat om te wil terug draai Maar ek wil nie altyd wen nie en dis tyd om te erken jy was reg Jy het gesê die tyd staan stil vir niemand nie Ek sê die lewe is geduldig net soos jy Nooit gedink die ure sou my inhaal nie Ek wou nog probeer en toe is alles reeds verby En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie Ek het soveel van myself op hierdie lang pad al verloor En ek weet dis te laat om te wil terug draai Maar ek wil nie altyd wen nie en dis tyd om te erken Jy was regtig my heel beste vriend ek besef dit nou Deur al die pyn Jy het gesê jy sou wag maar toe kom daardie dag Dat jy net weer besef jy verdien soveel meer En ek weet ek sal jou nooit kan vergeet nie Ek het soveel vam myself op hierdie lang pad al verloor En ek weet dis te laat om te wil terug draai Maar ek wil nie altyd wen nie en dis tyd om te erken jy was reg Ek het soveel van myself op hierdie lang pad al verloor En ek weet dis te laat om te wil terug draai Maar ek wil nie altyd wen nie en dis tyd om te erken jy was reg Ja dis tyd om te erken jy was reg