Hoe kon ek als so veloor Hoe kon ek almal net so glo Terwyl ek weet hoe werk jou hart Terwyl ek weet hoe alles was As ek weer n kans kan kry En jou woorde hou by my Sou ek jou terug draai na my toe Ek het lief vir jou geraak Het my hart van voor af oopgemaak Ek't my keuse reeds gemaak Maak die res regtig saak Hulle se jy sou my seermaak As die leuns van die verlede ons moes raak Maar almal was toe verkeerd Jy was beter gewees Jy't die beste van jou vr my gegee Die storm het lank aangehou Ek hoor al dae nie meer van jou Jy was daar elke keer Deur die goeie en die seer Vergewe my kan ons vergeet Ek wil vir altyd by jou wees Kom ons draai terug die wyser