Jy't jou dag gekry 'N laaste snaar vandag gebreek Jy't 'n ander girl gevry Gedink ek sou jou so vergewe Jy sal moet harder probeer As jy my terug wil kry Maar jy weet jou laaste kans is verby Want ek het ses nuwe snare op 'n ou kitaar Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy Ses redes ses redes om jou te vermy Jy't jou sin gekry Jy't gese jy wil alleen wees Dis finaal verby Jy't altyd gese geen ander Jy se jou hart is so seer Sou jy my terug kan kry Maar jy weet jou laaste kans is verby Want ek het ses nuwe snare op 'n ou kitaar Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy Ses redes ses redes om jou te vermy Oh oh oh oh Want ek het ses nuwe snare op 'n ou kitaar Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy Ses redes ses redes om jou te vermy Oh oh oh oh Want ek het ses nuwe snare op 'n ou kitaar Ek het gehoor toe jy se jy is nog lief vir haar En ek weet dit is wreed maar ek weet ek is beter as jy Ses redes ses redes om jou te vermy