Ek en jy Staan alleen Almal is weg, En ek voel dit reen Soos elke aand, Na elke show Los jy my weer, En jy't geen berou As die gordyn val, Haal jy jou masker af En word jy weer jouself Waar niemand jou kan sien, En niemand ooit sal weet nie Maar dit verander alles Verander hoe ek voel En wat ek van jou dink Verander my en jou, Ons moet begin te sing Want jy voel niks vir my nie As die gordyn val As die gordyn val, Haal jy jou masker af En word jy weer jouself Waar niemand jou kan sien, En niemand ooit sal weet nie Maar dit verander alles Verander hoe ek voel En wat ek van jou dink Verander my en jou, Ons moet begin te sing Want jy voel niks vir my nie As die gordyn val