Kishore Kumar Hits

Emile Minnie - Die Stem Van Suid-Afrika текст песни

Исполнитель: Emile Minnie

альбом: 15 Onvergeetlike Jare


Uit die blou van onse hemel
Uit die diepte van ons see
Oor ons ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee
Deur ons ver-verlate vlaktes
Met die kreun van ossewa
Ruis die stem van ons geliefde
Van ons land Suid-Afrika
In die songloed van ons somer
In ons winternag se kou
In die lente van ons liefde
In die lanfer van ons rou
By die klink van huw'liks-klokkies
By die kluitklap op die kis
Streel jou stem ons nooit verniet nie
Weet jy waar jou kinders is
Op U Almag vas vertrouend
Het ons vadere gebou
Skenk ook ons die krag, o Here!
Om te handhaaf en te hou
Dat die erwe van ons vaad're
Vir ons kinders erwe bly
Knegte van die Allerhoogste
Teen die hele wereld vry
Ons sal antwoord op jou roepstem
Ons sal offer wat jy vra
Ons sal lewe, ons sal sterwe
Ons vir jou, Suid-Afrika

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель