Kishore Kumar Hits

Emile Minnie - Song Vir Jou текст песни

Исполнитель: Emile Minnie

альбом: Vasbyt


Jy is my vriend, my sielsgenoot, jy
Jy ken die geraamtes in my kas.
Is ek benoud, of in die nood, jy
Help my keer op keer en red by bas
Ek moet bely daar,
Is min soos jy wat my regtig verstaan.
Die song's vir jou.
Mag jy vir altyd, weer dat ek baie van jou hou.
Na soveel jaar se sakke sout saam,
Is jy soos die palm van my hand.
Bekend, bemind en as daar fout gaan.
Weet ek jy is altyd aan my kant.
Ek moet bely, jy
Is deel van my en jy sal altyd wees.
Die song's vir jou
Mag jy vir altyd, weer dat ek baie van jou hou.
Weer dat ek baie van jou hou.
Wie weet wat môre vir ons inhou,
Als kan verander in n dag.
Solank ons net die bokant blink hou,
Sal die son weer opkom na die nag.
Ek moet bely, jy
Hier aan my sy maak my lewe 'n fees
Die song's vir jou.
Mag jy vir altyd, weer dat ek baie van jou hou.
Weer dat ek baie van jou hou.
Weer dat ek baie van jou hou.
Weer dat ek baie van jou hou.

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Dozi

Исполнитель