Met die ligte af Teen middernag Lê ek nogsteeds En ek wonder ek wonder Gaan ek jou weer sien In my drome dans Met jou hart teen my hart Gee my net nog een kans Ek gaan nie ophou droom nie Ophou om van jou te droom nie Daaı perfekte kyk ın jou oë Dıe perfekte engel van bo Het my asem Het my asem weg geslaan Dıe perfekte hartklop ın jou Jy weet ek wıll jou altyd vashou Tot dıe eınde Dıe perfekte een vır my Met die ligte aan Duisend mense staan Sing saam met my En wonder bo wonder Sien ek jou daar staan En jy roep my naam Moes ek my oe toe maak om te weet dit is waar Ek kan nie glo ek droom nie Kan nou nog nie glo ek droom nie Daaı perfekte kyk ın jou oë Dıe perfekte engel van bo Het my asem Het my asem weg geslaan Dıe perfekte hartklop ın jou Jy weet ek wıll jou altyd vashou Tot dıe eınde Dıe perfekte een vır my Jy maak my maak my droom Maak my drome waar Jy maak my maak my droom Maak my drome Waar was jy Waar was jy Daaı perfekte kyk ın jou oë Dıe perfekte engel van bo Het my asem Het my asem weg geslaan Dıe perfekte hartklop ın jou Jy weet ek wıll jou altyd vashou Tot dıe eınde Dıe perfekte een vır my Tot dıe eınde Dıe perfekte een vır my