Ek ryk nog jou asem, maar Jy is by iemand anders vannaand En eks moeg om aan jou te dink As dit net ophou brand Want jy is nie meer hier nie En ek moet vrede maak Jou jammer baby beteken Niks vir my Voor jy weer kyk En jou oë uit veë Iemand anders in my arms weer Jy sal spyt wees liefling Jou trane sal veraltyd Oor my wange rol En in jou hart is daar n Leë kol Jy sal spyt wees liefling Ek wens jou die beste toe Maar eks bly d's die einde Jy vra my vir al jou goed Maar my hart bly myne Vra my hoekom huil ek nie Maar jys die een wat lag Jou jammer baby beteken Niks vir my nie Voor jy weer kyk En jou oë uit veë Iemand anders in my arms weer Jy sal spyt wees liefling Jou trane sal veraltyd Oor my wange rol En in jou hart is daar n Leë kol Jy sal spyt wees liefling En voor jy weer kyk En jou oë uit veë Iemand anders in my arms weer Jy sal spyt wees liefling Jou trane sal veraltyd Oor my wange rol En in jou hart is daar n Leë kol Jy sal spyt wees liefling x3 Chane Van Wyk