Kishore Kumar Hits

Twee - Sink текст песни

Исполнитель: Twee

альбом: Piekniek Vir Twee


Ek kruip weg in hierdie woonbeurt
En niemand ken my nie
Tog kyk almal oor die muur om in die agterplaas in te sien
Wat as hierdie drome waar word
En 'n glas word tussen ons geplaas
Ek wonder of jy dit ooit sal besef
Waar gaan hierdie drome van my heen
Ek sukkel om te sien
Dalk is ons tyd regtig geleen
Dag-lig kind ek skree jou naam
Soos ek sink in hierdie oseaan
Sal jy tog net jou verskyning maak
My voete trap en daar is niks
En die here weet ek gaan verdrink
Sal jy dalk kan kom om my te haal
Ek kruip weg in hierdie woonbeurt
En niemand ken my nie
Tog kyk almal oor die muur om in die agterplaas in te sien
Wat as hierdie drome waar word en 'n glas word tussen ons geplaas
Ek wonder of jy dit ooit sal besef
Waar gaan hierdie drome van my heen
Ek sukkel om te sien
Dalk is ons tyd regtig geleen
Dag-lig kind ek skree jou naam
Soos ek sink in hierdie oseaan
Sal jy tog net jou verskyning maak
My voete trap en daar is niks
En die here weet ek gaan verdrink
Sal jy dalk kan kom om my te haal
My voete trap en daar is niks
En die here weet ek gaan verdrink
Sal jy dalk kan kom om my te haal

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Barto

Исполнитель

Reën

Исполнитель