Kishore Kumar Hits

Twee - Ek Sweer текст песни

Исполнитель: Twee

альбом: Piekniek Vir Twee


Gee vir my 'n rede waarom ek moet betaal met my lewe
Jy gee vir my soen en jy stap verby ek sal hierdie duiwels wegjaag
Jy staan daar in jou goddelike gewaad en dit maak my kwaad
As ek dink aan alles wat ons agterlos as die maan vir die son moet plek maak
En ek weet dat jy deur my sien as ek vir jou se dat ek jou gaan verniel
Maar tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag sê:
Ek wil vir jou sing
Ek wil vir jou skree
Ek wil met jou liefde maak
En dit alles vir jou gee
Ek wil vir jou sing
Ek wil op jou skree
Ek sal jou oorlog gaan veg
Ek sal bloei vir jou
Ek sweer
My wang lê teen jou hand jou belofte konstant, gee 'n teken
Die Hemel weet kan jy nog daai oggend onthou ek't gestaan en geklou aan jou wese
Het die einde dalk begin want die tyd raak nou min, jy trap spore tog bly ek verlore in elke
Woord wat in die gange van jou oë weergalm
En jy weet dat ek deur jou sien as jy vir my se dat jy my gaan verniel
En tog sal ek staan en ek wil vir jou vra of ek vir jou mag sê:
Ek wil vir jou sing
Ek wil vir jou skree
Ek wil met jou liefde maak
En dit alles vir jou gee
Ek wil vir jou sing
Ek wil op jou skree
Ek sal jou oorlog gaan veg
Ek sal bloei vir jou
Ek sweer
Oh, oh, oh, oh
Ek wil vir jou skree (Oh, oh, oh, oh)
Oh, oh, oh, oh
Ek sal bloei vir jou ek sweer
Oh, oh, oh
Ek wil vir jou sing
Ek wil vir jou skree
Ek wil met jou liefde maak
En dit alles vir jou gee

Поcмотреть все песни артиста

Другие альбомы исполнителя

Похожие исполнители

Barto

Исполнитель

Reën

Исполнитель