Jy weet dat ek sal glo In al die dinge waarin jy glo As jy so kruisbeen sit En jou stilte my verdoof. Want jy weerkaats konstant, Hier agter my oë en jy raak bewoë As jy skugterlik jouself aan my Ontbloot - die oomblik raak te groot... Maar as jy lag En die sterre skiet so deur die nag waarna jy opstaan En jy groet die dag en ek wonder dan of ek ook mag... En jy weet, dat jy onverskokke terug moet keer, Na die tuimeling van dit wat eens, jou huisie was by die swart see. Woder jy ook soms Oor al die goed wat my verstom? Jy is inbeheer terwyl die res van ons leef in vrees. Ek sal al my laaste kanse waag As ek net weer Daai stilte van jou Vlot kan praat. Ek wil so graag.